Roelie Venter op Kletskompas: 15 Oktober 2024
- Nicole Schwandt
- Oct 18, 2024
- 1 min read
In hierdie episode van Kletskompas: "Boere in Namibië optimisties en nog vol planne" vertel Roelie Venter van die NLU se onlangse streekbesoeke.
Opname met Roelie Venter volg na om en by 10 minute.
Comentários