top of page

Waar ons begin het

Die herlewingslandbou projek is aangepak om die kern-suksesfaktore te identifiseer vir 'n lang-termyn volhoubare lanbou bedryf in Namibie

2015-2019
Bespoediging van die implementering van die strategie wat deur die EU en die Ministerie van Landbou befonds word

2020
NLU-herlewingsprogram begin

Wat ons geleer het

Van die plase wat by die studie ingesluit is, terugvoer wat deur die gemeenskap ingedien is en ontleding wat oor akademiese studies gedoen is, is dit wat ons geleer het.

Gevallestudies

Moenie 'n buitestander wees nie: Raak betrokke deur een van die NLU-boereverenigings en help om 'n verskil in die landbousektor te maak.

bottom of page