top of page

Mediadekking

Bly op hoogte van wat in die media gebeur.
Announcement-1.png
Radio Onderhoude
Kanaal 7.png

NBC Radio - Hermien Coetzee

24 September 2022

Danie van Vuuren - Bedrogslenters / Scams

00:00 / 11:30

NBC Radio - Hermien Coetzee

24 September 2022

Danie van Vuuren - Bedrogslenters / Scams

00:00 / 12:03

NBC Radio - Hermien Coetzee

24 September 2022

Danie van Vuuren - Bedrogslenters / Scams

00:00 / 11:34

Kanaal 7 - Landbou Aktueel

24 September 2022

  • Danie van Vuuren: Die SSC (Maatskaplike Voorsorgfonds) se kraam-, siekte- en sterftevoordele (MSD) verhoog vanaf 1 Oktober.

00:00 / 03:15

Kanaal 7 

24 September 2022

Landbou Joernaal kan Saterdagoggend om 06:00 op Kanaal 7 geluister word met gesprekke oor:

  • SAUMA se jongste verwikkelinge wat bespreek word deur Wolfi Teichert.

  • Gert Martins gesels oor die jongboer-komitee se doelstellings en toekomsvisie.

  • Landbouweekblad se Alani Janeke neem ons op ‘n landboureis deur hierdie tydskrif.

​

Luister na Landbou Joernaal Saterdagoggend om 06:00, met ’n herhaling Woensdag tussen 20:00 en 21:00. Kanaal 7 is beskikbaar op DSTV se klankkanaal 825, via die selfoontoep en aanlyn by www.k7.com.na. Vorige uitsendings is ook onder Potgooi te vinde. Besoek die Landbou op K7 Facebook-bladsy, sowel as Kanaal 7 se webwerf vir interessante artikels en gebeurtenisse.

Funkhaus Namibia - Farmer-Infos

18 September 2026

  • Nicole Schwandt lädt Milch- und Eierproduzenten ein, ihre Stellungnahmen zu den Normentwürfen für Milch und Eier einzureichen.

00:00 / 02:24

Die Farmer-Infos gibt es jeden Freitag um 16:15, Samstags zwischen 13:15 und 14:00 und Montags um 07:15 bei Funkhaus Namibia.

Radio Interviews
  • NAU Facebook Page
  • NAU Instagram

© Met trots geskep deur die NLU.

Kontak ons: [email protected]

AgriHouse, Windhoek, Namibië

bottom of page