top of page

Lidmaatskap

Moenie 'n buitestander wees nie: Raak betrokke deur 'n boerevereniging en help om 'n verskil in die landbousektor te maak. Vir verdere inligting, kontak asseblief jou naaste Boerevereniging of die NLU-kantoor by Tel: 061 237 838 of e-pos ons hier.
FarmerMale-1.png
Wie moet lid word?

Enige entrepreneur van 18 jaar en ouer wat landbougrond besit, grond huur, 'n deeltydse boer is of self grond beset, kan via 'n boerevereniging 'n lid van die NLU word.

FarmTools-1.png
Hoe word jy 'n lid?

Aansoek om lid te word kan gedoen word deur 'n Boerevereniging of die kantoor van die NLU. 

Laai 'n aansoekvorm afhier

Sowing-1.png
Voordele om 'n lid te wees?

Lede ontvang die weeklikse e-nuusbriewe, kleintjies, markinligting 'n blink landboutydskrif dieAgriForum, en afslag op sekere mediese fondse.

bottom of page