top of page
Die Agronomieprodusentevereniging is by die Namibiƫ Landbou-unie geaffilieer.
Doelwitte van die APA
Die doelwitte van die APA is om te verseker:
-
langtermyn winsgewendheid op saaiplase
ā
-
volhoubare benutting van natuurlike hulpbronne
ā
-
voedselsekerheid asook die ekonomiese ontwikkeling van Namibiƫ
ā
-
nasionale en internasionale samewerking
ā
-
uitstekende verhoudings met alle belanghebbendes
ā
-
lede verkry spesifieke en effektiewe bestuursinligting
ā
-
nasionaal en internasionaal billike handelspraktyke
ā
-
volhoubare markte teen ekonomies lewensvatbare pryse
ā
-
onderhandel produkvoorrade teen die goedkoopste moontlike pryse
Agronomy - About

Bestuur van die APA
Agronomy - Management
bottom of page



