top of page

NAU-projekte

Droogteondersteuning vir ons boere

Episode 17

Vandag deel Egbert Hoff sy insigte oor die huidige droogte. Neem asseblief kennis dat hierdie video in Duits is, maar Engelse onderskrifte is bygevoeg.

Episode 16

Vandag deel dr. Louis du Pisani advies oor hoe om finansies te bestuur tydens ’n droogte.

Episode 15

Vandag vertel Wilfried en Sonja Pack vir ons hoe belangrik dit is om met jou eggenoot of partner deur so ‘n droogte te kom.

Episode 14

Richard Peens (Voermeester) deel praktiese wenke hoe om die droogte te navigeer.

Ouer episodes is beskikbaar op ons YouTube kanaal.

Youtube_logo.png
bottom of page