top of page
dirk se ad nog nog.JPG

Sleutel resultate

​

  1. Gemiddeld van 87% kalfpersentasie en 100% speen van lammers deur die tien jaar tydperk.

  2. Volhoubare bestokking het van 20 kg/ha tot 30 kg/ha verbeter

  3. Gedurende die tien jaar periode het die kilogramme lewende gewig geproduseer op 11 kg/ha gestaan.

  4. Aansienlike vermindering van insetkoste.

  5. Kernkuddes van beeste en skape is suksesvol deur die 2019/20-droogte gesien.

  6. Bereiking van finansiële veerkragtigheid as gevolg van droogtebestandheid, goeie prestasie en vrugbaarheid van die diere.

  7. Minder verliese weens roofdiere onder skape en kalwers danksy van gereelde patrollies langs die geëlektrifiseerde heinings.

Plaas Pommernhagen

Rangeland Booklet 2022 - ENGLISH FINAL_page27_image.png

Thorsten en Ursula Lüsse het die beweiding aangepas ten einde weiveldverbetering en diereprestasie te verkry. In 1972, toe die gesin op die plaas aangekom het, was daar net een meerjarige graspol. Nou word die veld oorheers deur meerjarige grasse en die swarthaakbome vrek van nature.

bottom of page