top of page
DSCF1036.JPG

Sleutel resultate

​

  1. Oor die tydperk van 28 jaar (1987-2014) het die beesproduksie met 60% toegeneem (8 kg/ha tot 13 kg/ha) en die bestokking met 52% (23 kg/ha tot 35 kg/ha). Hierdie resultate is alles bestuur-, bosuitdunning- en reënvalverwant (die reënval het oor dieselfde tydperk met 21% toegeneem).

  2. Bestryding van bosse bly die sleutelprioriteit.

  3. Daar is wegbeweeg van swaar koeie met "goeie" genetika aangesien dit vereis dat ’n mens ligter moet bestok en hulle produseer minder kalwers wat ’n afname in produksie per hektaar tot gevolg het. Hy gebruik nou bulle wat vir vet, vroegryp diere sorg.

Plaas Hamburg

Rangeland Booklet 2022 - ENGLISH FINAL_page23_image.png

Peter en Sieglinde Zensi is besig om te onttrek uit die aktiewe bestuur van die plaas, maar sien ’n toekoms in geenbewerking en dekgewasverbouing, asook die beplanting van 10% van die grond onder bloubuffel (Cenchrus sp.) vir weiding en grasbale tydens droogtes.

bottom of page