top of page
Banner.png

Die NLU Agribraai is een van die grootste geleenthede op die jaarlikse landboukalender en ‘n vrolike fees waar boere, gemeenskappe en besighede byeenkom.

 

Boereverenigings en sosiale spanne kan hul resepte en braaitange begin gereed kry en

inskryf vir die gesogte kompetisie met groot pryse op die spel.

 

Die borge is Namib Mills, Feedmaster en Namib Poultry.

 

Inskrywings sluit: 31 Mei 2024.
Boerevereniging spanne en Sosiale spanne word tot 20 inskrywings per kategorie beperk.

“first come, first serve”. Braaispanne bestaan uit 4 lede. Ondersteuners mag saam kuier in

en om die stalletjie. Boerevereniging spanne moet tenminste uit drie boerevereniging lede

bestaan.

​

Vir inskrywings en navrae, kontak Anzelle Riedel of Laetitia de Jager by (062) 56 8083,

via WhatsApp by 081 256 4816 of stuur ‘n e-pos na [email protected].

Downloads

Spyskaart

Braaispanne ontvang al die bestanddele vir hul geregte Saterdagoggend:

Voorgereg

Hoofgereg

Nagereg

Porterhouse steak

Koring

Spinasie

Murgbene

Braaipap

Lemoene

Mahangumeel

Hierdie jaar is daar ʼn geheime bestanddeel wat in die nagereg gebruik moet word.

Skryf in!

  • Daar is geen inskrywingsfooi vir Boereverenigingspanne nie.

  • Sosiale spanne betaal ʼn inskrywingsfooi van N$ 1 000.00 per span.

  • Elektroniese betalings kan gedoen word na die onderstaande rekening:

​

​

​

​

​

  • Bewys van betaling (sosiale spanne) moet saam met die inskrywingsvorm gestuur word na [email protected]

  • Indien daar enige vrae is kontak die volgende persone:

    • Leatitia de Jager: 081 256 4816, of

    • Anzelle Riedel:    081 421 7325

Rekening houer: Omuramba Boerevereniging

Bank Naam: Bank Windhoek

Rekening no: 8037 293 362

Takkode: 481 172

Ons dank ons

borge en vennote:

Inskrywingsvorm

Dankie vir jou inskrywing. Sien jou daar!

About
Skryf in
Menu
Borge
bottom of page